+264 81 128 6821 / +264 81 216 6910 info@namagri.com

Sluit 10 spesies in en ‘n totaal van 300 topgehalte diere, potensiële kopers kan die plaas besoek en die diere waarin hulle belangstel self uitsoek. Lewering van diere word deur Namstud Game self gedoen.


Die 10 spesies sluit in:

  • Basis gemsbokke gedek deur ‘n goue bul
  • Split gemsbokverse gedek deur ‘n goue bul
  • Goue gemsbokkoeie
  • Goue gemsbokverse
  • Koper springbokramme
  • Koper springbokooie
  • Swartwitpens koeie
  • Swartwitpens verse
  • Swartwitpens teelbulle
  • Swartwitpens jagbulle
  • Swart rooibok ramme
  • Swart rooibok ooie
  • Split/blouwildebees verse gedek deur ‘n goue bul
  • Goue wildebees verse gedek deur ‘n goue bul
  • Goue wildebees teelbulle
  • Goue wildebees jagbulle
  • Basis blouwildebeeskoeie gedek deur ‘n koningsbul
  • Bastergemsbokverse gedek deur Titan
  • Bastergemsbokkoeie gedek deur Titan
  • Bastergemsbok teelbul
  • Bastergemsbok jagbul
  • Blesbokooie gedek deur ‘n geel ram
  • Split blesbokooie gedek deur ‘n geel ram
  • Jong Lechwe-ramme
  • Volwasse Njala-bulle
  • Jong Njala-bulle
  • Njala ooitjies
  • Swartwildebees jagbulle

    Kontak vir Etienne Odendaal
    dornfontein@meccaholdings.co.za

    +264 62 581204 +264 81 3281640